"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

BRANDON WILKIE - MATRIEK 2020

BY M Snetler

Baie geluk aan oudskolier Brandon Wilkie (matriekklas van 2020).
Brandon is deel van die SA o/20-oefengroep van 41 spelers. Hulle kom 7 April tot 30 Junie
in Stellenbosch by Saru se High Performance Centre bymekaar. Hierdie oefengroep gee
hom die geleentheid om moontlik vir die SA o/20-span (2020) gekies te word. Brandon het
? twee-jaar kontrak by die Sharks geteken vanaf Januarie 2021.

 April 09, 2021
Comments (0)
Oudskoliere
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...