Vakkeuse
Graad 8 - 9


Verpligte vakke
• Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
• Kuns en Kultuur
• Lewensoriëntering
• Menslike en Sosiale Wetenskappe
• Natuurwetenskappe
• Taalvaardigheid en Kommunikasie
• Tegnologie
• Wiskunde
Addisionele vakke:
• Rekenaargeletterdheid
• Musiek
• Xhosa

Graad 10 - 12


Verpligte vakke:
• Afrikaans Amptelike Huistaal
• Engels Amptelike Huistaal of Eerste Addisionele Taal
• Lewensoriëntering
• Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
Keusevakke:
• Besigheidstudies
• Ekonomie
• Fisiese Wetenskappe
• Geografie
• Ingenieursgrafika en Ontwerp
• Inligtingstegnologie (IT)
• Lewenswetenskappe
• Musiek
• Rekenaartoepassingstegnologie (CAT)
• Rekeningkunde
• Toerisme
• Verbruikerstudie
• Xhosa (Tweede Addisionele Taal)
Ekstra vak: Admaths (Advanced Programme Maths)
* IT en CAT mag nie saam geneem word nie.

Evalueringskaal vir Grade 10 -12


| Evalueringskode | Vlakbeskrywing | Punte |
|
7 6 5 4 3 2 1
|
Uitmuntende Verdienstelike Beduidende Voldoende prestasie Matige prestasie Basiese prestasie Ontoereikende prestasie |
80 - 100 70 - 79 60 - 69 50 - 59 40 - 49 30 - 39 0 - 29 |

Kalender



Tuis | Kontak ons | Terug na bo
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Kopiereg © 2011 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, Suid Afrika. Alle regte voorbehou.
All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.









