"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

Framesby Ondersteuners Vereniging (FOV)

FOV is 'n vereniging wat gesamentlik bestuur word deur ouers en 'n verteenwoordiger van die skool.

Ons missie is om 'n ware en betekenisvolle invloed te bewerkstellig by die skool, namens alle Framesby Hoërskool ondersteuners (plaaslik, nasionaal en internasionaal). FOV is 'n ondersteunende vereniging, met die ambisie om ouers, oud skoliere en onderwysers te inspireer en te verenig, met ‘n begeerte om Framesby met trots en entoesiasme te Handhaaf en Bou . Ons doel is om te streef na uitnemendheid sodat ons Hoërskool Framesby in alle fasette kan ondersteun (sport, kultuur en akademie).


Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...