Nuus en Kalender
2010 Skoolkwartale
13 Jan – 26 Mar12 Apr – 09 Jun
13 Jul – 23 September
04 Okt – 10 Des
Framesby spog met ’n span toegewyde personeel.
Lees meer »
JONGSTE
NUUS
Matriekeksamen
Die matriekeksamen gaan ongesteurd voort en leerlinge word aangeraai om hulself deeglik voor te berei. Harde werk help nie net om goeie punte nou te behaal nie, maar dien ook as voorbereiding vir die eind-eksamen. Doen jou beste!!
2010-09-02 09:31:57

Erkenning aan presteerders
Leerlingleierskap
Alle FotosWelkom By Hoërskool Framesby
Hartlike welkom in Framesbyland!
Ons het oor die afgelope veertig jaar daarin geslaag om 'n trotse rekord op akademiese, sport en kulturele gebied op te bou en ons glo dat ons steeds aan hierdie tradisie voortbou.
Framesby : Waar Potensiaal Verwesenlik Word..

Uit die kantoor...
Kontak Inligting
Ons Missie
Hoërskool Framesby
Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001
Posbus 28065
Sunridgepark, 6008
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787
E-pos: inligting@framesby.co.za
Framesby Missie
Die Hoërskool Framesby is 'n Christelik-georiënteerde Afrikaansmedium hoërskool wat hom ten doel stel om sy leerlinge op alle terreine te ontwikkel - akademies, geestelik, sosiaal, kultureel en liggaamlik – ten einde as volwasse en gebalanseerde jongmense hulle roeping in die samelewing suksesvol te vervul.
Framesby Erekode
Die volgende lewenswaardes van die Framesby-erekode vorm die grondslag van ons gesindheid en optrede, en is die basis waarop ons gedragskode en huishoudelike reëls berus.
Lojaliteit, Eerlikheid, Pligsgetrouheid, Stiptelikheid, Selfrespek, Respek vir ander, Respek vir gesag, Respek vir eiendom