"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

FRAMESBY MISSIE

Die Hoërskool Framesby is 'n Afrikaansmedium Hoërskool waar die fundamentele waardes van respek, verdraagsaamheid, medemenslikheid, betroubaarheid, verantwoordelikheid, regverdigheid en goeie burgerskap deurlopend gevestig en bevorder word, en wat hom ten doel stel om sy leerders op alle terreine te ontwikkel - akademies, geestelik, sosiaal en liggaamlik - ten einde as volwasse en gebalanseerde jongmense hulle roeping suksesvol in die sameleweing te vervul 

FRAMESBY EREKODE

Die volgende lewens-waardes van die Framesby-erekode vorm die grondslag van ons gesindheid en optrede, en is die basis waarop ons gedragskode en huishoudelike reëls berus.
 

  1. Betroubaarheid
  2. Respek
  3. Verantwoordelikheid
  4. Regverdigheid
  5. Omgee
  6. Goeie burgerskap
  7. Verdraagsaamheid

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...