Akademie

Matriek Uitslae 2010

Framesby lewer weereens top Akademiese uitslae in die afgelope 2010 matriek eksamen. 216 graad 12 kandidate het die eksamen afgelê, waarvan 214 geslaag het – ‘n pragtige 99,1% slaagsyfer!

21 kandidate het bo 80% gemiddelde, 37 kandidate bo 70% gemiddelde, 82 kandidate bo 60% gemiddelde en 56 kandidate bo 50% gemiddelde behaal.

Die volgende leerlinge behaal 7 onderskeidings:


•  Christine Olivier
•  Jeanine Roux
•  Danielle Stander
•  Wiehan van Onselen
•  Lizelle van Wyk
•  Monique Westraadt

Die volgende leerlinge behaal 6 onderskeidings:

•  Mieke Barnard
•  Dian Fourie
•  Carmen Jaquire
•  Georg Rautenbach
•  Gideon Swanepoel

AKADEMIESE TOP 20

Ons sê baie geluk aan die volgende leerlinge met hul goeie prestasies - ons is besonder trots op julle! 

Puik prestasies kan slegs behaal word deur goeie skoolbywoning, oplettendheid in die klas en ’n hoë mate van pligsbesef teenoor huiswerk, take en toetse. As al hierdie, tesame met ’n goeie studieprogram en studiemetodes, gehandhaaf word, sal elke leerling se uitslae van hoogstaande gehalte wees.

Stait_large     Bnaude_large     Rbekker_large

Sorika Tait - Top Gr. 10 Presteerder

   

Bianka Naude - Top Gr. 9 Presteerder

   

Rochelle Bekker - Top Gr. 8 Presteerder


Top 20

November 2011

Graad 8

   

Graaad 9

Gr8222     Gr 922

Graad 10

   

Graad 11

Gr 10     Gr 11
Msmith_large

Mariaan Smith - Top Gr. 12 Presteerder

Nmmoore_large

Nadia Moore - Top Gr. 11 Presteerder

Vul asseblief die volgende vorm in om voort te gaan.

Naam en van:   
E-pos Adres: