"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

17 dogters in verskeie Oos-Kaapspanne

BY M Snetler

Framesby spog hierdie jaar met 17 dogters in verskeie Oos-Kaapspanne Baie sterkte met jul voorbereiding vir die All Ages en Rhino Week wat gedurende die Junie vakansie plaasvind


Juanita van Tonder is deur Netbal Suid Afrika (NSA) ingesluit in die oefengroep van sewentienjariges vir voorgesette voorbereiding van die Nasionale onder 19 en onder 21 netbalspanne.Veral met die oog op die volgende onder 21 wêreld-netbaltoernooi wat in 2021 in Fiji aangebied word.
Die eerste oefenkamp, saam met die huidige NSA onder 19 en onder 21 Nasionale netbalspanne, vind gedurende Augustus plaas.


Juanita was verlede jaar 'n lid van die NSA onder 16 Nasionale netbalspan wat aan die COSASSA balspele in Windhoek deelgeneem het en as silwer medaljewenners uit die stryd getree het.
Baie geluk aan Juanita met hierdie prestasie!

 April 24, 2019
Comments (0)
Netbal
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...