"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

6 drama-leerders dring deur na volgende rondte

BY M Snetler

Die volgende leerders het deelgeneem aan die Nasionale Toneelspelkompetisie en deurgedring na die volgende rondtes wat in die Artscape Teater in Kaapstad van 19 - 21 Mei aangebied word. Hulle is deel van 'n groep van 85 wat tydens die landswye uitdunne gekeur is.
Lara Benn
Adri Maritz
Ryan O'Ehley
Cara-Mari Botha
Milla van der Merwe
Vasti Myburgh
Hierdie talentvolle spelers sal ook by die KKinniK op 28 April
in aksie wees. Kom ondersteun hulle gerus.

 April 25, 2022
Comments (0)
Kultuur
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...