"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Binneshuise Krieket:

BY M Snetler

Dewan Wessels (Gr 9 A) het die afgelope Aprilvakansie die Oos-Kaap 0/16 Warriors (A-span) by die
Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi verteenwoordig. Die toernooi is inPretoria (vanaf 28 Maart tot 2 April 2022) gehou. Sy span het die bronsmedalje in die kompetisie verower.

 May 03, 2022
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...