"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

1ste krieketspan Mosselbaai-Toernooi uitslae:

BY M Snetler

Framesby vs Parel Vallei
Framesby kolf eerste en behaal 116/10 na 19.3 boulbeurte. Parel Vallei kolf 2de en behaal 52/10 in 19.4 boulbeurte. Framesby wen met 64 lopies.


Beste kolwers:
Tiaan Smith 48
Ruan de Ridder 12
Corné Ferreira 12


Beste boulers:
Tiaan Black: 3 boulbeurte, 7 lopies, 4 paaltjies
Cuan Gerber: 3 boulbeurte, 8 lopies, 2 paaltjies
Wiehann Strydom: 3 boulbeurte, 11 lopies, 2 paaltjies


Framesby vs Sentraal Beaufort
Framesby kolf 1ste en behaal 65/10 na 28 boulbeurte. Sentraal Beaufort kolf 2de en behaal 53/10 na 20.4 boulbeurte. Framesby wen met 12 lopies.


Beste kolwers:
Juan Olivier 16
Tiaan Smith 13
Cuan Gerber 5 n.u.n


Beste boulers:
JP Snyman: 7.4 boulbeurte, 10 lopies, 7 paaltjies
T Smith: 5 boulbeurte, 12 lopies, 2 paaltjies
W Strydom: 3 boulbeurte, 6 lopies, 1 paaltjie

 October 04, 2019
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...