"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

landloop uitslae:

BY M Snetler

Die vierde landloopliga en OP-Landloopkampioenskappe het by die Fairview-sportterrein plaasgevind. Dit was ‘n nuwe, plat roete vol nuwe uitdagings vir die atlete. Die dik gras waarop die atlete moes hardloop, het die deelnemers laat les opsê. Baie dankie aan die getroue deelnemers. Baie geluk aan al die atlete wat deur die loop van die seisoen hul persoonlike beste tye of hul posisies verbeter het.


UITSLAE: LIGA 4 (5 JUNIE 2021)
Die volgende atlete het onder die eerste 6 atlete in hul ouderdomsgroep geëindig: Gerhard Venter (seuns o/17 - 6de), Wehan Smith (mans 0/23 - 4de in die 4km-wedloop), Tiaan Peens (seuns o/15 - 6de), Anel Strauss (dogters o/16 - 2de), Zanri Black (dogters o/16 - 3de), Elanca van Jaarsveld (dogters o/16 - 5de), Incke Conradie (dogters o/16 - 6de), Sune du Preez (dogters o/17 - 2de) en Alouise Vosloo (dogters o/14 - 5de).


UITSLAE: OP KAMPIOENSKAPPE (19 JUNIE 2021)
Die volgende atlete het onder die eerste 6 atlete in hul ouderdomsgroep geëindig: Alouise Vosloo (dogters o/14 - 4de), Ilke Wolmarans (dogters o/14 - 6de), Anel Strauss (dogters o/16 - 2de), Zanri Black (dogters o/16 - 4de), Elanca van Jaarsveld (dogters o/16 - 5de), Incke Conradie (dogters o/16 - 6de), Sune du Preez (dogters o/17- 2de), Anke Scheffer (dogters o/17- 5de), Anabel Jonck (dogters o/17 - 6de) en Wehan Smith (mans 0/23 - 5de).

 July 02, 2021
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...