"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

vicky neem Diva run op horings

BY M Snetler

Vicky Oelofse (Gr12) en Danay Havenga (Gr8) het Framesby vanjaar verteenwoodig by die Nelson Mandela Bay Diva Run op 9 Augustus 2018.


Vicky Oelofse het 5de plek behaal in die 10km vroue-afdeling en sy was ook aangewys as die eerste Junior wenner van die Diva run!


Baie geluk Vicky en Danay!

 August 16, 2018
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...