"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

VCSV kringleierkamp

BY M Snetler

Die VCSV kringleiers van 2020 het verlede naweek hulle opleidingskamp in Jeffreysbaai gehad. Onder leiding van plaaslike predikante is hulle geestelik versterk en saam met juffrou Saayman en juffrou Lategan is opwindende planne vir volgende jaar beraam.


Die bestuurspan is ook gekies en is as volg:
Jimé Bezuidenhout
Erik de Lange
Carla Gouws
Melissa Hamilton
Kyle Heunis
Simoné La Grange
Ivan Slabbert
Jaric Swart
Zoë Terblanche
Hanno van der Merwe
Elzarie van Niekerk
Janelle Whittle

 August 30, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...