"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Kushengel

BY M Snetler

Zanje Hurter het onlangs in die 0/16 Junior Kushengel Kampioenskappe deelgeneem. Zanje was die enigste meisie in die toernooi en moes dus teen seuns kompiteer. Sy het ‘n tweede plek (silver) in die kompetisie behaal. Sy is ook tans as nommer een hengelaar (0/16-afdeling) in die in die land gerang- na drie jaar se punte. Zanje is ook die eerste meisie wat in die Nationale Proteaspan ingesluit is.
Baie geluk Zanje, ons is baie trots op jou!

 July 24, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...