"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

BUITESPORT PRESTASIES

BY M Snetler

Performing Arts

Megan Landman is in die OP-span vir Performing Arts opgeneem. Hulle gaan gedurende die Maartvakansie aan die SA Kampioenskappe deelneem.


Vipers Hokkie

Mieke Ollewagen het in Desember die Oostelike Provinsie Vipers by die binnenshuis nasionale hokkietoernooi in Kaapstad verteenwoordig.


World Dance Challenge

Die volgende leerders is gekies om Suid-Afrika by die World-Dance-Challenge-Kompetisie in Algarve, Portugal te gaan verteenwoordig. Hulle vertrek reeds 30 Maart: Evan Strydom, Ayden Schoeman, Shimei Nortje, Kelly Schoeman, Milla vd Merwe. Elkeen van hierdie dansers ontvang hul volle SA-Kleure vir dans.


Akademie

Tiaan Bouwer is uitgenooi na ‘n spesiale toekenningsgeleentheid deur die Departement van Onderwys vir sy Wiskunde prestasies in die Oos-Kaap.

 February 14, 2020
Comments (1)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...