"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

BUITESKOOL PRESTASIES : JUDO

BY M Snetler

JUDO
Anke Niemand het die afgelope naweek aan die NRE (National Ranking Event) vir Judo, in Vanderbijlpark, gaan deelneem.Sy het in Groep 3 en 4 deelgeneem. Sy het in groep 4 vir meisies tussen 14 en 17 jaar onder 48kg gewigklas, 'n tweede plek verower. Die punte wat sy op die Nasionale lys kry is met die doel om later in die jaar vir SA's en moontlik "Commonwealth" te kan kwalifiseer wat hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied word.


Morné Ferreira het ook die afgelope naweek aan die Judo NRE (National Ranking Event) deelgeneem. Hy het in groep 4 deelgeneem en het derde gekom (brons medalje). Met die punte wat hy reeds opgebou het, lê hy eerste op die ranglys in sy ouderdomsgroep en gewig.

 March 16, 2020
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...