"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

LANDLOOP- SA KAMPIOENSKAPPE IN RUSTENBURG

BY M Cronje

LANDLOOP- SA KAMPIOENSKAPPE IN RUSTENBURG
Vier van Framesby se atlete het aan die SA Landloopkampioenskappe in Rustenburg deelgeneem. Die hitte en lugdruk het die atlete laat les opsê, maar die atlete het nogtans waardevolle ondervinding opgedoen. Die onderstaande foto's vertel meer van hul wonderlike ondervinding!
Die volgende atlete het deelgeneem: Ilke Wolmarans (0/15), Esmerie Oberhauser (0/15), Dallian Oerson (0/15) en Elanca VAn Jaarsveld (0/17).

 September 23, 2022
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...