"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Framesby Netbalspeelsters presteer

BY L Smit

Baie geluk aan Jané Nel en Leila Holm wat gekies is om tydens die Junie vakansie aan die Winter Games in Durban te gaan deelneem.


Baie geluk ook aan Abigail Appelgryn wat gekies is as die 0/18 Oos-Kaap kaptein.


Geluk ook aan Jané Loots 'n oud-Framesby netbalspeelster wat gekies is as die 0/19 Vrystaat-kaptein.

 June 19, 2018
Comments (0)
Netbal
L Smit

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...