Ons skoollied


Te Handhaaf en Bou is ons leuse.
Dit na te volg eie keuse.
Ons neem al die mooi uit ons roemryk verlede,
En bou daarop graag, 'n eervolle hede,
Wat sal skitter en blink
Soos die jare wyd kring
As 'n taak met voldoening volbring.
Handhaaf en bou
Ons sal getrou,
Trots op ons nasie wees
En met 'n suiwer gees
Gee wat ons land van ons vra
Ons staan in diens van Suid-Afrika.
Melodie : Prof. Johan Potgieter
Woorde : Dr. W.J.C. Visser
Dit na te volg eie keuse.
Ons neem al die mooi uit ons roemryk verlede,
En bou daarop graag, 'n eervolle hede,
Wat sal skitter en blink
Soos die jare wyd kring
As 'n taak met voldoening volbring.
Handhaaf en bou
Ons sal getrou,
Trots op ons nasie wees
En met 'n suiwer gees
Gee wat ons land van ons vra
Ons staan in diens van Suid-Afrika.
Melodie : Prof. Johan Potgieter
Woorde : Dr. W.J.C. Visser


Tuis | Kontak ons | Terug na bo
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Kopiereg © 2011 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, Suid Afrika. Alle regte voorbehou.
All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.









