Leerlingleierskap
Leierskap


By die Hoërskool Framesby bestaan daar verskeie leierskapmoontlikhede vir ons leerlinge. Behalwe die kapteinskap van ons sportspanne en komiteelede van al ons kultuuraktiwiteite, het ons ook 'n klasverteenwoordigerstelsel en ‘n monitorstelsel met breë verteenwoordiging onder ons leerlinge.
Elke klas het twee klasverteenwoordigers (Graad 8-12). Behalwe hulle daaglikse pligte ten opsigte van hulle klas, vergader die groep leerlinge verskeie kere per jaar saam met die skoolhoof om alle leerlingbehoeftes direk aan hom te rapporteer.
Alle Graad 10 en 11 leerders het die keuse om vir monitorskap aansoek te doen. Die monitors word dan in komitees verdeel.
Die monitors verkies ‘n Monitorbestuur (voorheen Leerlingraad), 24 uit Graad 12 en 9 uit Graad 11. Hulle sien toe dat bogenoemde komitees funksioneer. Die Monitor-bestuur verkies hulle eie 4 Hoofleiers. Die Hoofleiers verteenwoordig die leerlinge op die Beheerliggaam van die skool en is oorhoofs verantwoordelik vir die bestuur van die monitorstelsel.
Na afloop van die MB-Kamp het die Monitorbestuurslede hul uitvoerende komitee (4 hoofleiers) gekies. Geluk aan Gerhard Bekker (HS), Sorika Tait (HD), Lisa-Marie Victor (OHD) en Frankie Gill (OHS) met hul verkose posisies.

Leierskap
Framesby Hoofleiers 2010/2011



MONITORBESTUUR 2011 / 2012
GRAAD 12


Dogters:
- DEYZEL, Jani
- GUTOROVA, Anastasiya
- JORDAAN, Anel
- KOEN, Angelique
- KRUGER, Inali
- LOUW, Marissa
- ORBAN, Karmi
- POSTMAN, Marissa
- SMIT, Henneli
- TAIT, Sorika (hd)
- VAN DER MERWE, Mar-Li
- VICTOR, Lisa-Maré (ohd)
Seuns
- BEKKER, Gerhard (hs)
- BOTHA, Joubert
- GERBER, Arno
- GILL, Frankie (ohs)
- MOUTON, Jean
- NAUDÉ, Marcel
- SCHOEMAN, Elandré
- SLABBERT, Erwin
- SWANEPOEL, Frehan
- VAN DER MERWE, Deon
- VAN HALL, Roche
- VAN ROOYEN, Dieter

Graad 11


Dogters
- BROWN, Mariska
- MARAIS, Bianca
- RAUTENBACH, Elitia
- SCHADE, Marizanne
- WEPENER, Christelle
Seuns
- BENNIN, Ryan
- LOUW, Edrich
- STAPHORST, Luan
- STAPELBERG, Ernst

Tuis | Kontak ons | Terug na bo
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Kopiereg © 2011 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, Suid Afrika. Alle regte voorbehou.
All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.










