Framesby Klerewinkel


Die Framesby Klerewinkel is vir algemene verkope oop op die volgende dae:
Skoolkwartaal :
Elke Dinsdag vanaf 14:00 – 16:00
Elke Woensdag vanaf 12:00 – 14:30
Elke Donderdag vanaf 16:00 – 17:30
ASOOK spesiale datums wat die Klerewinkel oop is :
(skole heropen onderwysers) : Maandag 9 Jan 2012 van 9:00 – 12:00
(skole heropen Gr 8’s) : Dinsdag 10 Jan van 9:00 – 12:00
(skole heropen almal) : Woensdag 11 Jan van 12:00 – 14:30
Donderdag 12 Jan 16:00 – 17:30
Te koop in die Klerewinkel, is nuwe atletiekdrag, krieketdrag asook
skoolsykouse (44 desitex) en skooltruie. Nuwe kleurbaadjies, dasse en
hemde word deur Schultz en Birch’s verkoop. Hulle verkoop ook
skoolsweetpakke, grysbroeke en skoolrokke asook rugbyklere. Die
klerewinkel hanteer geen verkope van rugbytruie nie.

Tuis | Kontak ons | Terug na bo
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Kopiereg © 2011 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, Suid Afrika. Alle regte voorbehou.
All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.









