"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002
dsc0002

SKOOLHOOF

Mnr Germishuys

5

Oor die afgelope 25 jaar het Mnr. Germishuys in verskeie rolle by verskillende skole opgetree. Hy het 1994 by Hoërskool De Vos Malan as onderwyser begin en is in later jare bevorder tot departementshoof en adjunkhoof. Sy kwalifikasies sluit in : HOD (Handel) KT4, B.Tech (Handel) en VDO (Rekenaarstudie).
 
Mnr. Germishuys is met Annel getroud en het een dogter, Marné. Hy is ‘n gesinsmens en bring graag tyd, waar moontlik, met sy familie deur. Mnr. Germishuys glo dat die omgewing waarin leerders opgevoed word ‘n kardinale rol speel in hul ontwikkeling en dat hierdie omgewing dissipline, kennis en integriteit as hoekstene moet hê.

de-leon ons Wêreldlaserkampioen

BY M Snetler

De-Leon Strydom het Suid-Afrika onlangs by die UIPM Wêreldlaserkampioenskappe in Budapest verteenwoordig. De-Leon het uitstekend gevaar en het ‘n algehele 18de plek verower.
Ons is baie trots op jou, De-Leon!!

read more...
 September 16, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Hoërskool framesby

Kalender

-
Son
Ma
Din
Woe
Don
Vry
Sat

Gebeurtenisse

Title
click a title for more information
Event Date
LANGERRY 7s TOERNOOI! FOV IS OOP!2019-08-23 16:00 - 2023-00-00
FOV ALGEMENE JAARVERGADERING2019-10-02 18:00 - 2020-00-00
FOV BIERFEES!2019-10-18 18:00 - 2023-00-00
1Page: 2 of 2
Event Search


Advanced Search
SearchClear

de-leon ons Wêreldlaserkampioen

BY M Snetler

De-Leon Strydom het Suid-Afrika onlangs by die UIPM Wêreldlaserkampioenskappe in Budapest verteenwoordig. De-Leon het uitstekend gevaar en het ‘n algehele 18de plek verower.
Ons is baie trots op jou, De-Leon!!

read more...
 September 16, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

11 FRAMESBY-ATLETE IN OP-Tweekampspanne

BY M Snetler

11 Framesby-atlete is in OP-Tweekampspanne opgeneem wat die vakansie in Bloemfontein aan 'n interprovinsiale byeenkoms sal deelneem.
Hulle is:
A-SPAN:
1. Wehan Smith, seuns o/17
2. Zanri Black , dogters o/15
3. Ilze Hattingh, dogters o/15
4. Hugo Nothnagel, seuns o/15
B-SPAN:
5. Terrence Oelofse, seuns o/17
6. Francois Vosloo, seuns o/15
7. IP vd Merwe
8. Elmien Hartslief
9.Melissa Hamilton
ONTWIKKELINGSPAN:
10. Tiaan Black
11. Rohan van der Merwe
Baie geluk!

read more...
 September 10, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Musiek is hul forte

BY M Snetler

Dit was bedrywig op die musiekfront die afgelope twee weke. Die orkes het op 31 Augustus by Arbitrio mannekoor se familie-konsert opgetree. Hulle was goed ontvang en die gehoor was veral gaande oor juf. Roodt se verwerking van ‘n 50’s keurspel met onder andere Jailhouse Rock en Peppermint Twist.


Die Fresco sanggroep het op Vrydag, 30 Augustus by Sunridge Village opgetree as deel van Thandi bloemiste se 25ste verjaarsdagvieringe. Winkelbesoekers was aangenaam verras deur die pragtige lewendige vermaak.


Twee van ons leerders het aan die Trinity musiekeksamens deelgeneem op 23 Augustus en uitstekende resultate behaal. Lara Strauss het 92% gekry vir Graad 3 tenoorsaksofoon en Incke Conradie het 84% vir klarinet Graad 4 gekry.


Incke het ook op 30 Augustus deelgeneem aan die SASMT musiekkompetisie in die kategorie vir hoërskool soliste. Sy het ongelukkig nie na die finaal deurgedring nie. Sy is wel saam met Nadine Botes (dwarsfluit) en Natasha Labuschagne (tromboon) gekies vir die Oos-Kaapse Jeugblaasorkes. Hulle sal tydens die September-vakansie oefen vir die konsert wat op Sondag 29 September sal plaasvind. Baie geluk en sterkte aan hierdie drie leerders.


Verder het die volgende vier musiekleerders hierdie week die Royal Schools musiekeksamen afgelê: Heila Oosthuizen, Carla Gouws, Elmien Hartslief en Micaela Meyer. Ons glo dat dit baie goed gegaan het en hoop om spoedig die uitslae bekend te maak.


Vrydagaand 6 September is dit die Oos-Kaapse Jeugkoor se Prestige konsert by NGK Somerstrand. Ses van ons leerders is lede van die Jeugkoor en juf. Strydom tree ook as hul begeleidster op. Enige iemand is welkom om die konsert by te woon wat om 18:30 begin.

read more...
 September 06, 2019
Comments (0)
Kultuur
M Snetler

VINNIGE NAVRAAG

Voltooi en stuur

KONTAK INLIGTING

Fisiese Adres: 
Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001
  
Posadres:
Posbus 28065
Sunridgepark, 6008
 
Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787
E-pos:
Algemene navrae - skoolhoof@framesby.co.za 
 
 
Facebook: Hoërskool Framesby

BELANGRIKE INLIGTING

Vinnige skakels

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close