"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1

SKOOLHOOF

Mnr Germishuys

5

Oor die afgelope 25 jaar het Mnr. Germishuys in verskeie rolle by verkillende skole opgetree. Hy het 1994 by Hoërskool De Vos Malan as onderwyser begin en is in later jare bevorder tot departementshoof en adjunkhoof. Sy kwalifikasies sluit in : HOD (Handel) KT4, B.Tech (Handel) en VDO (Rekenaarstudie).
 
Mnr. Germishuys is met Annel getroud en het een dogter, Marné. Hy is ‘n gesinsmens en bring graag tyd, waar moontlik, met sy familie deur. Mnr. Germishuys glo dat die omgewing waarin leerders opgevoed word ‘n kardinale rol speel in hul ontwikkeling en dat hierdie omgewing dissipline, kennis en integriteit as hoekstene moet hê.

SA Vlak 3 Streeks Ouderdomsgroep Kampioenskappe

BY M Snetler


Sumari Pretorius
50m Vryslag - 7de
100m Vryslag - 2de
200m Vryslag - 1ste
400m Vryslag - 1ste
100m Rugslag - 5de
200m Rugslag - 3de
50m Flinderslag - 7de
100m Flinderslag - 4de
4 x 100m Aflos Gemeng Vryslag - 1ste
4 x 50m Aflos Gemeng Medley - 2de
Zander Van Rooyen
 
Hy het aan 8 items deelgeneem en vir 7 items die top 8 finaal gemaak asook persoonlike beste tye behaal. Zander het altesame 6 medaljes verower .
 
200m Vryslag – Goue medalje – Tyd 2:06.31
100m Vryslag – Goue medalje – Tyd 57.81
50m Vryslag – Goue medalje – Tyd 26.64
200 IM – Goue medalje – Tyd 2:27.61
 400m Vryslag – Silver medalje – Tyd 4:35.72
 50m Borslag – Brons medalje – Tyd 34.58

read more...
 April 05, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Hoërskool framesby

Kalender

-
Son
Ma
Din
Woe
Don
Vry
Sat

Gebeurtenisse

Title
click a title for more information
Event Date
FOV GIN PROEAAND!2019-04-05 18:00 - 2023-00-00
FOV OOP NA 1STE SPAN WEDSTRYD2019-04-06 16:00 - 2023-00-00
FOV SOSIAAL2019-04-26 18:00 - 2023-00-00
FOV OOP DIREK NA 1STE SPAN WEDSTRYD TEEN GRENS!2019-04-27 16:00 - 2023-00-00
FOV IS OOP! DIE BEPALING IS TEEN MARLOW!2019-05-24 18:00 - 2023-00-00
FOV OOP NA 1STE SPAN WEDSTRY TEEN MARLOW!2019-05-25 16:00 - 2020-00-00
FOV IS OOP! DIE VOLGENDE DAG IS DIT GREY PE!2019-07-12 18:00 - 2023-00-00
FOV IS OOP NA DIE 1STE SPAN WEDSTRYD TEEN GREY!2019-07-13 16:00 - 2020-00-00
FOV IS OOP! DIE BEPALING IS OUTENIQUA!2019-08-02 18:00 - 2023-00-00
FOV MAAK OOP DIREK NA DIE 1STE SPAN WEDSTRYD!2019-08-03 15:00 - 2020-00-00
Page: 1 of 22
Event Search


Advanced Search
SearchClear

Framesby rugby – hier kom ‘n ding.

BY Fanie Marais

Die afgelope Saterdag het Famesby 5 000 toeskouers met skitterende rugby voor ‘n vol stadion getrakteer in sy wedstryd teen Hoërskool Pearson. Met die afskop was dit reeds duidelik dat Framesby groot planne het vir hierdie jaar toe Framesby se Kaptein Christo Grobler die eerste drie binne vyf minute gedruk het. Grobler was ook Framesby se beste speler op die veld en het paaie deur Pearson gehardloop. Hy is goed ondersteun deur sy ander voorspelers met die twee stutte Morne Prince en Ruan Smith aan die voorpunt asook die twee slotte Danie van der Merwe en Ruben du Preez. Voeg die flank Ruan du Preez en agsteman Ruan Klaasen by en al Framesby se voorspelers het hulle goed van hulle taak gekwyt. Framesby se slotte het net een pad geken dit was doellyn toe gewees. Pearson se verdediging het geknak en dikwels het Framesby se slotte Pearson saam gesleep doellyn toe. Alhoewel Pearson reuse voorspelers gehad het in Qwame Limba en Ryan Windvogel het hulle meestal rondom die skrum gehardloop in plaas van betrokke te raak. Pearson se agterspelers het egter puik spel gelewer met TJ Horne op die voorpunt. As sy twee onderskep pogings geslaag het sou Pearson se telling beter gelyk het. Maar dit was oor die algemeen skouspelagtige rugby was die twee spanne opgedis het en Framesby is die span wat vanjaar moeilik gaan geklop word.
Die eindtelling was 53-13 in Framesby se guns gewees.
Ander rugby-uitslae was soos volg gewees.(Framesby het al die wedstyde gewen).:::2de span 43-0,3de span 31-15, 4de span 19-17, o.16B 28-17, o.16A 17-15, o.15B 15-5,o.15A 13-5, o.14B 29-12 en o.14 A 17-12.

read more...
 April 10, 2019
Comments (0)
Rugby
Fanie Marais

SA Vlak 3 Streeks Ouderdomsgroep Kampioenskappe

BY M Snetler


Sumari Pretorius
50m Vryslag - 7de
100m Vryslag - 2de
200m Vryslag - 1ste
400m Vryslag - 1ste
100m Rugslag - 5de
200m Rugslag - 3de
50m Flinderslag - 7de
100m Flinderslag - 4de
4 x 100m Aflos Gemeng Vryslag - 1ste
4 x 50m Aflos Gemeng Medley - 2de
Zander Van Rooyen
 
Hy het aan 8 items deelgeneem en vir 7 items die top 8 finaal gemaak asook persoonlike beste tye behaal. Zander het altesame 6 medaljes verower .
 
200m Vryslag – Goue medalje – Tyd 2:06.31
100m Vryslag – Goue medalje – Tyd 57.81
50m Vryslag – Goue medalje – Tyd 26.64
200 IM – Goue medalje – Tyd 2:27.61
 400m Vryslag – Silver medalje – Tyd 4:35.72
 50m Borslag – Brons medalje – Tyd 34.58

read more...
 April 05, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Framesby-atlete doen dit weer!

BY M Snetler

47 Framesby-atlete in Metrospan!! 


Baie geluk aan al ons atlete! Ons is baie trots op julle!

read more...
 March 12, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

VINNIGE NAVRAAG

Voltooi en stuur

KONTAK INLIGTING

Fisiese Adres: 
Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001
  
Posadres:
Posbus 28065
Sunridgepark, 6008
 
Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787
E-pos:
Algemene navrae - skoolhoof@framesby.co.za 
 
 
Facebook: Hoërskool Framesby

BELANGRIKE INLIGTING

Vinnige skakels

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close