"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1

SKOOLHOOF

Mnr Jan Stroebel

Skoolhooffinal-1

Na 41 jaar in die onderwys en skoolhoof reeds van Januarie 1994, het Mnr Stroebel besluit om af te tree. Sy liefde vir die opvoeding, onderrig en afrigting van kinders het hom altyd baie na aan die hart gelê.  Framesby wil u bedank vair al die jare se getroue diens en hoop dat jy jou aftrede sal geniet.  U verdien dit!

ATKV-Sweepslag

BY M Snetler


Die volgende leerlinge het die kwartaal bederfpakkies bymekaar gemaak vir 30 behoeftige kinders van Rosedale. Die bederfpakkies het uit die volgende items bestaan; waslap, tandepasta, reukweerder, seep, tandeborsel en 'n kam.

read more...
 March 08, 2019
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Kalender

-
Son
Ma
Din
Woe
Don
Vry
Sat
01
02
03
04

Gebeurtenisse

Title
click a title for more information
Event Date
FOV GIN PROEAAND!2019-04-05 18:00 - 2023-00-00
FOV OOP NA 1STE SPAN WEDSTRYD2019-04-06 16:00 - 2023-00-00
FOV SOSIAAL2019-04-26 18:00 - 2023-00-00
FOV OOP DIREK NA 1STE SPAN WEDSTRYD TEEN GRENS!2019-04-27 16:00 - 2023-00-00
FOV IS OOP! DIE BEPALING IS TEEN MARLOW!2019-05-24 18:00 - 2023-00-00
FOV OOP NA 1STE SPAN WEDSTRY TEEN MARLOW!2019-05-25 16:00 - 2020-00-00
FOV IS OOP! DIE VOLGENDE DAG IS DIT GREY PE!2019-07-12 18:00 - 2023-00-00
FOV IS OOP NA DIE 1STE SPAN WEDSTRYD TEEN GREY!2019-07-13 16:00 - 2020-00-00
FOV IS OOP! DIE BEPALING IS OUTENIQUA!2019-08-02 18:00 - 2023-00-00
FOV MAAK OOP DIREK NA DIE 1STE SPAN WEDSTRYD!2019-08-03 15:00 - 2020-00-00
Page: 1 of 22
Event Search


Advanced Search
SearchClear

Framesby-atlete doen dit weer!

BY M Snetler

47 Framesby-atlete in Metrospan!! 


Baie geluk aan al ons atlete! Ons is baie trots op julle!

read more...
 March 12, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

ATLETIEK EN TWEEKAMP: OP SPANNE

BY M Snetler

TWEEKAMP OP-SPANNE* SA KAMPIOENSKAPPE: PORT ELIZABETH: 30 MAART
1.Zanri Black, DO/13
2.Ilze Hattingh, DO/15
3. Karla Scheffer, DO/17
4. Anja Baard, DO/17
5.Melissa Hamilton, DO/17
6.Lara de Bloe, VROUE SPAN
7.Lize-Me Otto, VROUE SPAN
8. Anja Webber, DO/19
9.Francois Vosloo, SO/13
10.Wehan Smith, SO/15
11.Juan Baard, SO/15
12.IP vd Merwe, SO/17
13. De-Leon Strydom, MANS
14.Anke Scheffer, DO/15
15. Zack Serfontein, DO/15
16. Hugo Nothnagel, SO/15
 
Atletiek- altesaam 19 verskillende atlete in 2 OP-spanne


SA SKOLE ATLETIEK: PE: 21 -23 MAART 2019
1.       KARLA SCHEFFER- DO/17- 800M
2.       KEIGH-LEE VAN TONDER- DO/17- 2000M HINDERNIS
3.       HANNISKA VAN VUUREN-DO/17- PAALSPRING
4.       JOHAN VAN BILJON- SO/17- DISKUS
5.       TIAAN ERSKINE- SO/17- HAMERGOOI
6.       LARA DE BLOE- DO/19- 5000M
7.       ANJA WEBBER-DO/19- 1500M
8.       KARA VAN HEERDEN- DO/19- DRIESPRONG
9.       JASON CROUS- SO/19- HOOGSPRING
10.    BRIAN ELLARD- SO/15- VERSPRING
11.    GERHARD VENTER- SO/15- 1500M HINDERNIS
12.    ZANRI BLACK- DO/15- 300MH EN 400M


ASA ATLETIEKSPANNE: 29 EN 30 MAART IN PAARL
1.       KARLA SCHEFFER- DO/17- 800M
2.       KEIGH-LEE VAN TONDER- DO/17- 2000M HINDERNIS
3.       KELLY SCHMIDT- DO/17- 2000M HINDERNIS
4.       MELISSA HAMILTON- DO/17- HINDERNIS
5.       HANNISKA VAN VUUREN- DO/17- PAALSPRING
6.       MONIQUE VAN ROOYEN- DO/17- DRIESPRONG
7.       DE-LEON STRYDOM- SO/17- 2000M HINDERNIS
8.       JOHAN VAN BILJON-SO/17- DISKUS EN GEWIGSTOOT
9.       TIAAN ERSKINE-SO/17- HAMERGOOI
10.    LARA DE BLOE- DO/19-5000M
11.    ANJA WEBBER- DO/19-1500M
12.    MELISSA ELS- DO/19- PS
13.    ROBYN-LEE MONROE- DO/19- DRIESPRONG
14.    KARA VAN HEERDEN- DO/19- DRIESPRONG
15.    AYDEN SCHOEMAN- SO/17- PAALSPRING
16.    JASON CROUS- SO/19- HOOGSPRING

read more...
 March 12, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Oos-Kaap kampioenskappe

BY M Snetler

OOS-KAAP-UITSLAE:
Die Oos-Kaap kampioenskappe het 7-9 Maart by NMU plaasgevind. Die kompetisie was baie sterk, maar nogtans het Framesby uitstekend gevaar.
Ons behaal 10 eerste plekke- goue medaljes:
1. Johan van Biljon- so/17- diskus
2. Brian Ellard- so/15- verspring
3. Zander van Eyk- so/15- paalspring
4. Hugo Nothagel- so/14- driesprong
5. Hanniska van Vuuren- do/17- paalspring
6. Zanri Black-do/14- 300m hekkies
7. Anica de Ridder- do/14-90m h
8. Jason- Crous- so/19- hoogspring
9. Kara van Heerden- do/19- driesprong
10. Anja Webber- do/19- 1500m
Ons behaal 15 tweede plekke:
1. Johan van Biljon- so/17- gewigstoot
2. Conrad Dames-so/15- driesprong
3. Corne Scheepers- so/15- hamergooi
4. Aiden Gericke-so/14- hamergooi
5. Karla Scheffer- do/17- 800m
6. Monique van Rooyen- 2 x 2de plekke do/17 driesprong en spiesgooi
7. Trischke Stapelberg- do/15- 90m h en 100m
8. Zanri Black- do/14- 400m
9. Mienke Deyzel- do/14- spiesgooi
10. Edon Snyman- do/14- verspring
11. Karla Strydom-do/14- hoogspring
12. Robyn-Lee Monroe- do/19- driesprong
13. Gerhard Venter- so/15- 2000m hindernis
Ons behaal 2 derde plekke:
1. Lara de Bloe- do/19- 5000m
2. Kara van Heerden- do/19- verspring

* Op die foto verskyn Zanri Black - eerste 300m en 2de in 400m

read more...
 March 11, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

VINNIGE NAVRAAG

Voltooi en stuur

KONTAK INLIGTING

Fisiese Adres: 
Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001
  
Posadres:
Posbus 28065
Sunridgepark, 6008
 
Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787
E-pos:
Algemene navrae - skoolhoof@framesby.co.za 
 
 
Facebook: Hoërskool Framesby

BELANGRIKE INLIGTING

Vinnige skakels

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close