"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

FILANTROPE

WIE IS ONS EN WAT DOEN ONS?

Framesby Filantrope is die skool se gemeenskapsdiensorganisasie.

Leerders is weekliks betrokke by verskeie aktiwiteite waar hulle hulle tyd afstaan om die lewe van ander te verryk.

Ons is op 'n gereelde basis betrokke by Lake Farm waar ons teen die inwoners "baseball" speel.

Jeannie se sopkombuis in Malabar word ook 2 maal per kwartaal besoek, waar ons vir die kinders lekkernye neem en met hulle speel en help kos skep.

Die twee ouetehuise wat gereeld besoek word is Louisa Myburgh en Huis Genot.

Verder is ons ook betrokke by die MTR Smit kinderhuis en Mordechai weeshuis.
Deur ons betrokkenheid by hierdie organisasies word nie net hulle lewens verryk nie, maar ook die lewe van elke Framesby Filantroop.

20141024161731
20150424151619
20150424153401
20150424161006
20150424161633

Vinnige Navraag

Voltooi en stuur

Kontak Inligting

Hoërskool Framesby

Fisiese Adres: 

Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001

  

Posadres:

Posbus 28065
Sunridgepark, 6008

 

Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787

E-pos: bemarking@framesby.co.za  

 

Internet:

Facebook: Hoërskool Framesby

Twitter

Belangrike Inligting

Vinnige skakels

Vakkeuses

Ons Prospektus

Kultuur Rooster

Naweek Sport Rooster

Eksamen Roosters

Vraestelle Gr 9 & 11

OK / Close