"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

MODERNE VYFKAMP

Brons medaljes

Stefanie Olivier en Shani Smit van Hoërskool Framesby het by die onlangse Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein beide bronsmedaljes vir die Oos-Kaap span verower.

5kamp

"SHOWJUMPING"

Hoërskool Framesby se leerders bly presteer en is dit lekker om vir ï»¿NICOLE CORNELIUS te kan gelukwens met haar prestasies by die Oos Kaap " Pony Rider Showjumping" kampioenskappe.  Verskoon die engels maar ons glo onderstaande uitslae lees beter soos aan ons deurgegee.


Eastern Cape Pony Rider Showjumping Champion on Ebb&Flow Assegai Rimanda
Eastern Cape Pony Rider Showjumping Reserve Champion on Ebb&Flow Avalon's Conquest
Eastern Cape Open Equitation Champion on Ebb&Flow Avalon's Conquest


Ons is trots op jou Nicole!!

perdry-resize

Vinnige Navraag

Voltooi en stuur

Kontak Inligting

Hoërskool Framesby

Fisiese Adres: 

Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001

  

Posadres:

Posbus 28065
Sunridgepark, 6008

 

Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787

E-pos: bemarking@framesby.co.za  

 

Internet:

Facebook: Hoërskool Framesby

Twitter

Belangrike Inligting

Vinnige skakels

Vakkeuses

Ons Prospektus

Kultuur Rooster

Naweek Sport Rooster

Eksamen Roosters

Vraestelle Gr 9 & 11

OK / Close