"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

WISKUNDE OLIMPIADE

BY M Snetler

WISKUNDE OLIMPIADE
Ons het onlangs die goeie nuus ontvang dat twee van ons leerders verlede jaar uitmuntende prestasies in die landswye Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade behaal het.
Tiaan de Beer (gr 10 in 2020) het 'n 2de plek in die Oos-Kaap se senior afdeling en Juan Whittle (gr 9 in 2020) 'n 3de plek in die Oos-Kaap se junior afdeling behaal. Veels geluk, julle twee. Ons
sien daarna uit om te sien wat julle hierdie jaar gaan vermag!

 February 09, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...