"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

William moker 140!!

BY M Snetler

In die afgelope week het William Moffat hierdie besondere prestasie behaal in die derdespanwedstryd teen Pearson. Hy het behoorlik onder die boulers ingeklim en in net 34 balle sy honderdtal bereik. Het was egter nie daarmee tevrede nie, en het voortgegaan om ná ‘n verdere 12 balle sy telling tot 140 te neem toe die Framesby-kolfbeurt tot ‘n einde gekom het.
In die proses het hy 19 viere en 9 sesse aangeteken. Sy honderdtal, wat 12 viere en 8 sesse ingesluit het, is ‘n nuwe rekord in Framesby!
Baie geluk, William!

 February 25, 2019
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...