"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

swem uitslae

BY M Snetler

Dit is vir ons 'n groot voorreg om die volgende swem resultate met u te deel. Ons swemmers het tydens die vakansie en die tweede week van die tweede kwartaal die Oos-Kaap by verskeie Nasionale Swemkampioenskappe verteenwoordig. Bekende swemmers soos Tatjana Schoenmaker, Chad le Clos, Matt Sates, Kaylene Corbett en Emma Chelius is maar 'n paar groot name van swemmers wat hier deelgeneem het.
Ons is ongelooflik trots op die dogters. Hulle oefen lang ure en dit verg baie selfdissipline en harde werk.


Anri de Beer (0/15)
400 meter Vryslag (Finale) 4de - persoonlike beste tyd
100 meter Rugslag (Finale) 8ste
200 meter Vryslag (Finale) 8ste
100 meter Vryslag (Uitdunne) 12de
50 meter Vlinderslag (Finale) 8ste - persoonlike beste tyd
200 meter Individuele Medley (Finale) 6de
50 meter Rugslag (Finale) 3de - persoonlike beste tyd
100 meter Vlinderslag (Uitdunne) 6de
200 meter Rugslag (Finale) 2de


Chloe Steyn (o/15)
400m IM 11de
200m IM 3de
100m Vryslag 5de
50m Vryslag 8ste
100m Rugslag 20ste
5om Rugslag 17de
100m Vryslag 17de


Katlynne Horne (0/14)
800m Vryslag 1ste
400m Vryslag 2de
400m IM 3de
200m Rugslag 7de
200m IM 8ste


Karla Myburgh (0/14)
400m IM 4de
200m Rugslag 6de
200m IM 2de
800m Vryslag 8ste (2de in 0/13)
400m Vryslag 3de
Weereens baie geluk. Framesby is trots op julle!

 April 25, 2022
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...