"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

OOS-KAAPSE JEUGBLAASORKES 2020

BY M Snetler

Framesby is baie trots op die vier orkeslede wat hul oudisies vir die Oos-Kaapse Jeugblaasorkes geslaag het. Hulle is : Natasha Labuschagne (tromboon), Larunette Louw (trompet), Deidre Venter
(trompet) en Casper Beukes (klarinet).


Die orkeskursus sal tydens die week van 11-16 Desember plaasvind. Tydens die week sal die lede elke dag in seksies oefen en spesialis afrigting ontvang, asook gesamentlik oefen vir die konsert waarmee hul die week op die 16de Desember afsluit. Hierdie is 'n wonderlike geleentheid vir ons eie Forte-lede om 'n groot orkes te ervaar, hulself te meet aan ander instrumentaliste van oor die Oos-Kaap (asook ander dele van SA) en verskillende style musiek aan te leer. Ons hoop hul keer vol entoesiasme terug na ons eie orkes en inspireer nog meer orkeslede om ook volgende jaar 'n oudisie af te lê.


Vlnr: Natasha, Deidre, Larunette en Casper

 November 26, 2020
Comments (0)
Kultuur
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...