"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

mONITORBESTUUR SE LAASTE OMGEE-PROJEK VIR DIE JAAR

BY M Snetler

Die Omgeekomitee van die Monitorbestuur het in die afgelope jaar ‘n paar inisiatiewe geloods waar hulle ons leerders gemobiliseer het om werklik ‘n verskil te probeer maak in die lewe van minderbevoorregtes. Vir hul laaste projek het hulle ‘n uitreik na die MTR Smit kinderhuis van stapel gestuur en om pakkies op te maak met smere en noedels.


Ons leerders het uitstekend gereageer en die projek heelhartig ondersteun. Baie dankie aan al die lede van hierdie komitee wat met die inisiatief vorendag gekom het, en ook baie spesiaal dankie aan ons leerders wat hul harte en beursies oopgemaak het om werklik iemand wat dit nodig het, se lewe bietjie beter te maak. Dis wonderlik dat soveel die projek ondersteun het. Mag Framesby in die toekoms net meer en meer doen om ‘n verskil in ons gemeenskap te maak!

 August 27, 2018
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...