"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Mona Pretorius ontvang handhaaf en bou toekenning vir 2018

BY Karl du Preez

Ons skool het die gesogde toekenning aan Mona Pretorius toegeken vir die besondere wyse waarop sy, deur middel van haar prestasies in gewigoptel, die skool se naam uitgebou het.
 
Mona het onder andere al oor die 60 SA rekords gebreek en verteenwoordig SA by die Olimpiese Spele in 2020!  Haar mees onlangse prestasies sluit in:


  • Goue medalje by die 2018 Afrika Kampioenskappe
    Brons medalje by die 2018 Common Wealth Games
    USA National Referee (2018)
    Goue medalje by die 2017 "Texas State Weight Lifting Championships"


Baie geluk aan Mona, Framesby is baie trots op jou prestasies!

 

Lees gerus meer oor Mona se prestasies op ons Facebook bladsy: 

 

https://www.facebook.com/FramesbySkool/

 

 November 02, 2018
Comments (0)
Algemeen
Karl du Preez

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...