"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

KWAGGA TOP TIEN

BY M Snetler

Framesby se paalspring- en hammergooi-atlete het Vrydag, 11 Oktober aan 'n atletiekbyeenkoms in George deelgeneem. Verskeie skole regoor die land het deelgeneem - ten opsigte van hammergooi en paalspring die beste atlete in die land.


Ongelukkig kon die paalspringatlete nie deelneem nie. Daar was te veel junior atlete en die 0/15's het eers 19:00 klaar gespring. Die 0/16- en 0/17-atlete se kompetisie moes dus oorskuif na Saterdag. Framesby het nie beplan om oor te slaap nie en kon gevolglik nie verder deelneem nie.
Tiaan Erskine skitter en behaal met 60m 'n eerste plek


(seuns o/17) hammergooi. Hy reken in die proses af met een sy sterkste teenstanders vir 'n medalje by volgende jaar se SA Kampioenskappe.


Aiden Gericke behaal 'n derde plek met 29,7 in die (seuns o/14) hammergooi.
Creed Higgs behaal 'n 4de plek (seuns o/14) hammergooi en Casey van der Berg 'n 4de plek in hammergooi (seuns o/15).


Zander van Eyk behaal 'n 4de plek in die (seuns o/15) paalspring.

 October 14, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...