"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

KRIEKET UITSLAE 

BY M Klopper

1ste Wen Westering in T20 Kompetisie met 44 lopies
Wen Pearson in T20 Kompetisie 21 lopies
o.15 B Verloor met 3 lopies teen Andrew Rabie o.15 A
o.14 B Wen DF Malherbe se A span.
3des Wen David Livingston 1ste span met 89 lopies


Uitblinkers die week:
- William Moffat 100* vir die 3de span vs David Livingston
- Kean Barnard 59* vir die 3de span vs David Livingston
- Divan Stapleberg 3 paaltjies vir 8 lopies in 3 boulbeurte vs David Livingston
- Corné Ferreira vir die 1ste span in die T20 vs Westering en Pearson met 36 en 24 lopies. Hy neem ook 3/8 met die bal teen Pearson.
- Ruan de Ridder vir die 1ste span met 30 lopies in die T20 vs Pearson.
- Corné Gerber 33 lopies met die kolf in die 1ste span se T20 wedstryd vs Westering.
- JP Snyman met 3 paaltjies en Rivaldo du Plessis met 2 paaltjies in 1ste span se T20 vs Westering.
 February 12, 2018
Comments (0)
Krieket
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...