"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

FRUK MAAK VIR 23 JAAR NOG STEEDS SO!

BY M Jordaan

Hoërskool Framesby se Raad vir Uitvoerende Kunste (FRUK) neem al die afgelope 23 jaar aan die Tienertoneel kompetisie deel! Hierdie kompetisie vereis dat die akteur/ise ‘n prosastuk en gedig moet voordra. Slegs 60 leerders word dan gekies om sake in die finaal uit te spook.


Aanvanklik is die kompetisie deur Woutrine Theron gedryf met die hulp van DALRO. Deesdae is dit Herman van der Westhuizen van Hoërskool Bellville en KYKnet wat ‘n platvorm vir die land se jong akteurs en aktrises skep.


Van die ontstaan van hierdie kompetisie het die Hoërskool Framesby leerders in die finaal. Van hierdie leerders het al selfs onder die top 8 tiener akteur/ises hul plek ingeneem. Vanjaar is dan geen uitsondering nie. Ruan Reinhardt, Ingebörg Jordaan en Nolene Spinks verteenwoordig  hulle skool in die Kunste Kaap teater te Kaapstad.

 April 10, 2018
Comments (0)
Kultuur
M Jordaan

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...