"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

framesby spog met 15 O.P. netbalspelers

BY L Smit

Framesby Netbal spog hierdie jaar met 15 dogters wat verkies is tot verskeie ouderdomsgroepe in Oos – Kaap netbalspanne.
Baie geluk aan hierdie meisies ons is baie TROTS op julle.


0/14
Dannika Marais
Bronwyn Goosen
 
0/15
Hanniska van Vuuren
Monique van Rooyen
Charlize Els
 
0/16
Amy Janse Van Rensburg
Juanita van Tonder
 
0/17
Mijaune Smith
Elouise Moolman
Deidri Odendal
 
 
0/18
Kara van Heerden
Abigail Appelgryn
Enré Lötter
Imke Rautenbach
Stephanie Oberholzer
 
**Afwesig op foto: Monique van Rooyen

 April 23, 2018
Comments (0)
Netbal
L Smit

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...