"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

FRAMESBY SE NUWE SKOOLHOOF

BY M Snetler

Mnr. Marius Germishuys, tans Adjunkhoof by die Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal, is pas aangestel as Framesby se nuwe Skoolhoof.
 
Mnr. Germishuys kom oorspronklik van Graafwater in die Wes-Kaap en het sy onderwysloopbaan aan die die Hoërskool De Vos Malan in King Williamstown begin.  Sy onderwyspad het deur Springbok en Kathu geloop tot by Ben Viljoen.  Hy sal op 1 April 2019 as Skoolhoof hier by ons begin.
 
Ons sien met groot afwagting uit na ‘n opwindende nuwe era in Framesby se geskiedenis onder mnr. Germishuys se leiding.  Welkom in die Framesby-familie!

 January 17, 2019
Comments (1)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...