"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Framesby netbal deur na SA skole kampioenskappe

BY M Klopper

Framesby se netbal het geskiedenis gemaak deurdat al drie hul ouderdomsgroepe deurgedring het na die SA Skole in Boksburg op 21 en 22 Julie deur 1ste of 2de te eindig in die hele Oos-Kaap na ‘n klomp uitkloprondtes van die Challenge Reeks. Dis werklik n merkwaardige prestasie.
o.14 A span – 2de in die Oos-Kaap
o.16 A span – Oos Kaap Kampioenne
o.19 A span – Oos Kaap Kampioenne


0/14
Framesby wen De Vos Malan 21-3
Framesby wen Paul Sauer 18-8
Framesby wen Hudson 16-7
Framesby verloor teen Pearson 16-12
0/14 eindig tweede


0/16
Framesby wen Hudson 19-11
Framesby wen Cambridge 33-4
Framesby wen Pearson 23-16
Framesby wen Nico Malan 20-15
0/16 eindig eerste


O/18
Framesby wen Nico Malan 24-13
Framesby wen Brandwag 30-18
0/18 eindig eerste


Baie geluk aan al die spanne! Julle maak Framesby trots!!

 June 11, 2018
Comments (0)
Netbal
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...