"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

FRAMESBY KRIEKET KOOK!

BY M Snetler

FRAMESBY TEEN VICTORIA PARK


o/14 A
Framesby behaal 131 lopies.
VP behaal 74 lopies.
Framesby wen met 74 lopies.
Beste speler: Christo Prinsloo.


o/15 A
VP behaal 32 lopies.
Framesby behaal die telling na 5 beurte met 2 paaltjies plat.
Framesby wen met 8 paaltjies.


TWEEDESPAN
VP behaal 37 lopies met almal uit.
Framesby wen met 165 lopies.
Beste speler Zandré Delport 24 lopies en 5/14 met die bal.


EERSTESPAN
Framesby 169 almal uit.
VP 170/9
VP wen met 1 paaltjie.
Beste kolwer: Luke Nel 27
Beste bouler: Juan Grigor 4/31

 November 05, 2021
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...