"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

framesby-atlete kook!!!

BY M Snetler

43 Framesby-atlete het die vakansie aan die Mosselbaai Top Tien-atletiekbyeenkoms deelgeneem (10 atlete se prestasies tel vir een span). Die 47 skole wat aan die byeenkoms deelgeneem het, het die kompetisie baie straf gemaak. Framesby behaal 'n 6de plek uit 36 skole in die seunsafdeling. Die dogters behaal 'n 18de plek uit 35 skole. Algeheel behaal ons A-span 'n 11de plek uit die 47 skole.


Framesby verwerf 10 medaljes (m.a.w. die atlete eindig onder die eerste drie plekke):
GOUE MEDALJES
1. Tiaan Erskine- hamergooi (seuns 0/17)
2. Zanri Black- 300m hekkies (dogters 0/15)
3. Conrad Dames- driesprong (seuns 0/15)
4. Lize-Me Otto-3000m (dogters 0/19)


SILWER MEDALJES
5. Zanri Black- 400m (dogters 0/15)
6. Hugo Nothnagel- driesprong (seuns 0/15)
7. Wehan Smith- 800m (seuns 0/17)
8. Danika Marais- hoogspring (dogters 0/15)


BRONS MEDALJES
9. Casey van der Berg- SO/15- hamergooi
10. Michael Spinks- so/17- 110m hekkies

 October 04, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...