"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

FANTASIA DRING DEUR NA KYKNET SING-IN-HARMONIE FINAAL

BY M Snetler

Die Framesby Fantasiakoor het onlangs ‘n nuwe baadjie aangetrek en is tans ’n meisieskoor. Hulle het in 2019 al verskeie optredes gehad. Hulle het onlangs aan die Kyknet
Sing-in-Harmonie-Koorkompetisie deelgeneem. Dit is ‘n landswye kompetisie met
streeksuitdunne. Dieselfde beoordelaars vir die laer- en hoërskole word in die onderskeie
streeksuitdunne gebruik. Om deur te dring na die finaal, moet jy ‘n seker persentasie behaal.


Fantasia het aan hierdie prestasie voldoen en neem dus 14 September aan die finaal
van die kompetisie deel. Tydens hierdie geleentheid ding verskeie kore in verskillende
kategorieë op nasionale vlak mee.


Baie geluk aan Fantasia met hierdie groot prestasie! Sterkte met die voorbereiding!

 July 17, 2019
Comments (0)
Koor
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...