"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Die einde van ‘n era

BY Jan Stroebel

Na 41 jaar in die Onderwysberoep en skoolhoof sedert Januarie 1994 is dit tyd om halt te roep. Ons skool is op die kruin van die golf op baie terreine en dit gaan besonder goed met Framesby as skool. Ons akademiese uitslae is voortreflik en daar is baie energie en opwinding by ons sport- en kultuuraktiwiteite te bespeur.


 “Onderwys was van jongs af die loopbaan wat ek verkies het en dit bly
‘n voorreg om deel te kon wees van die opvoeding, onderrig en afrigting van duisende kinders oor baie jare. Maar soos wat mens ouer word, kom ook hierdie tydperk tot ‘n einde en word dit my keuse om teen die einde van volgende kwartaal af te tree”.


 My rykdom aan die wonderlikste skoolgebeurtenisse sal die vuurmaakhout wees vir die winterjare wat in my lewe voorlê. Die spesiale deel wat Framesby in my loopbaan gespeel het sal altyd onvergeetlik bly.
 
Mooi loop.
 
Jan Stroebel

 June 08, 2018
Comments (0)
Algemeen
Jan Stroebel

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...