"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

BUILD IT-AFLOS BY FRAMESBY

BY M Cronje

Die jaarlikse Build It-aflos het by Framesby plaasgevind. 35 spanne het aan die 4x 2km-aflos deelgeneem.Daar was 3 afdelings: seuns, dogters en 'n gemengde afdeling. Al die atlete het dieselfde roete oor 2 km gehardloop.


Framesby eindig derde in die seunsafdeling, eerste in die dogtersafdeling en derde in die gemengde afdeling.ONS IS DIE ENIGSTE SKOOL WAT IN AL 3 AFDELINGS 'N PLEK KON VEROWER.


Vier van ons Framesby-atlete het van die 5 vinnigste individuele tye opgestel:
In die seunsafdeling het De-Leon Strydom die 2 de vinnigste tyd opgestel en Wehan Smith die 5de vinnigste tyd opgestel.


In die dogtersafdeling het Anja Webber geskitter deur die vinnigste tyd van alle dogters op te stel en Karla Scheffer die 3de vinnigste tyd.


Baie dankie aan die leerders wat deelgeneem het en Framesby ondersteun het.
Baie dankie aan ons borge: BUILD IT(HOOFBORG), TWIZZA EN SPORTSWORLD
BAIE DANKIE AAN AL DIE OUERS, ONDERWYSERS EN LEERDERS WAT DIE ROETE BEMAN HET.

 May 02, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...