"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

brandon ons yster!

BY M Snetler

Brandon Wilkie verteenwoordig Suid-Afrika by die Lisbon Junior Internasionale sewes-toernooi (15 en 16 Febr). Dié span kom teen Engeland, Portugal, Spanje en Dubai te staan. Brandon (Kaptein) het die Suid-Afrikaans Barbarianspan in Desember 2019 in Frankryk tot tweeoorwinnings gelei. Hy is na afloop van die toernooi as die “Pro Speler” van die toer aangewys. Baie geluk, Brandon!

 February 14, 2020
Comments (0)
Rugby
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...