"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

1ste Krieketspan klop VP

BY Konrad de Villiers

Framesby 148 almal uit.
Beste kolwers: Divan de Villiers 27 nie uit en Divan Meyer 20.
VP 130 almal uit. Beste boulers : Roche Meiring 2 vir 20 en Wiehan Strydom 2 vir 15. 
Resultaat - Framesby wen met 18 lopies


Op die foto verskyn Christiaan Jonker, Protea T20 speler saam met die span voor hul laaste wedstryd teen VP.
 March 06, 2018
Comments (0)
Krieket
Konrad de Villiers

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...