"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

1ste dogterskrieket vaar uitstekend!

BY M Snetler

1ste Dogterskrieket uitslae:
Framesby vs Alexander Road | 8 Oktober - T20
Haal Alex uit vir 82 vir 7
Framesby teken 83 vir 4 aan in 18 boulbeurte
Monique van Rooyen 49 - nie uit nie
Beste bouler: Leila Nel 2 paaltjies vir 9 lopies in 4 beurte
Wen met 4 paaltjies
_______________________________________________
Framesby vs Pearson in 40 "overs" wedstryd
Pearson teken slegs 94 lopies aan - almal uit in die 28ste boulbeurt
Framesby teken 95 lopies aan in 18.1 beurte en wen met 9 paaltjies.
Monique van Rooyen 48 - nie uit nie
Monique Ferreira 37 - nie uit nie


Baie geluk aan al die meisies met 'n puik seisoen en aan Mieke de Ridder die afrigter van die span wat bygestaan word deur Jana Nell en Twane Nell.

 October 22, 2019
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...