"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

BEPALINGS

4de KWARTAAL

 
   
     
1ste Liga
    
     
SCHOOL2015/10/152015/10/22  
Victoria ParkStre (A)Coll(H)  
PearsonWood (A)   
CollegiateChatty (A)VP (A)  
WoodridgeP (H)Stre (A)  
ChattyColl (H)Mfesane (H)  
StrelitziaVP (H)Wood (H)  
FramesbyMfesane (H)   
MfesaneF (A)Chatty (A)  
     
     
2de Liga
     
SCHOOL2015/10/132015/10/152015/10/202015/10/27
CollegiateF (A) VP (A) 
St Dominic'sPH (H) BD (A) 
St ThomasCowan (H) PH(H) 
BethelsdorpVP (A) ST D (H) 
Victoria ParkBD (H) Coll (H) 
Pearson L/S (H) DFM(1)(A) 
CowanST T (A) F (H) 
FramesbyColl(H) Cowan (A)DFM(A)
LinksideP (A) DFM(2)(H) 
DF Malherbe (1) PH(A)P(H) 
DF Malherbe (2)  L/S(A)F(H)
Parsonshill St D (A)DFM(H)ST T(A) 
     

 

DOGTERSKRIEKET

Drie van ons dogters, Simoné Stander, Marlise Erasmus en Anneke Kapp is in die OP Dogtersspan ingesluit.  Baie geluk en sterkte met die program wat voorlê. 

Brons medaljewenners by nasionale byeenkoms

Krieket-girls-800x294

Agter links na regs: Me. Gerry Smith (afrigter) ; Nicole Heydenrych ; Anri Strydom ; Marlise Erasmus ; Simoné Stander ; Benise Louw ; Anneke Kapp ; Nadine Heydenrych ; Melissa Fuller

 

Voor links na regs: Shani Smit ; Annemi Blignaut ; Kyla Pretorius ; Schine Roux ; Liesel Stander

DOGTERSKRIEKET

FRAMESBY VEROWER BRONS BY NASIONALE TOERNOOI

Framesby se dogterskrieketspan is aan die einde van 2012 as die TOP span in die Oos-Kaap gekroon en het gedurende die Desembervakansie die Oos-Kaap by die nasionale skolekompetisie by St Albans in Pretoria gaan verteenwoordig.

Van die 7 wedstryde wat hulle gespeel het, was 1 onbeslis, het hulle 2 verloor en 4 wedstryde gewen.

Hierdie uitstekende resultate verseker hulle ’n brons-medalje en tree hulle uit die stryd as die derde beste dogterspan in die land.

 

UITSTEKEND meisies!!  Groot dank aan ons afrigters en spanbestuurder vir al hulle harde werk en opoffering.

Me Gerry Smith - Organiseerder (Dogterskrieket)

Fbhs-10a-1pp

Vinnige Navraag

Voltooi en stuur

Kontak Inligting

Hoërskool Framesby

Fisiese Adres: 

Cornelialaan, Framesby
Port Elizabeth
6001

  

Posadres:

Posbus 28065
Sunridgepark, 6008

 

Kontak:
Tel: (041) 360 1257
Faks: (041) 360 7787

E-pos: bemarking@framesby.co.za  

 

Internet:

Facebook: Hoërskool Framesby

Twitter

Belangrike Inligting

Vinnige skakels

Vakkeuses

Ons Prospektus

Kultuur Rooster

Naweek Sport Rooster

Eksamen Roosters

Vraestelle Gr 9 & 11

OK / Close