OP Verteenwoordigers


Vier van ons tennisspelers is in die OP spanne ingesluit wat gedurende die Maart vakansie aan die SA Skole kampioenskappe gaan deelneem.
Baie geluk aan Jurgens Viljoen en Wilanie van Zyl - OP 0/15. Anschen Bosch is ook as reserwe in die span ingesluit.
Christine Bosch is in die 0/17 span ingesluit en Marthinus Nienaber is as reserwe in die span ingesluit.
Sterkte!! Ons weet julle gaan Framesby se naam HOOG hou

DOGTERSTENNIS



Tuis | Kontak ons | Terug na bo
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Kopiereg © 2011 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, Suid Afrika. Alle regte voorbehou.
All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.









