SPORT


Baie tyd en koste word aan toerusting en die ontwikkeling van die sportvelde bestee. Die skool beskik tans oor die volgende fasiliteite:
3 rugbyvelde; 'n atletiekbaan; 3 hokkievelde; 4 netbalbane; 6 tennisbane;
6 krieket-oefennette; 2 krieketvelde; ‘n pawiljoen en ‘n kafeteriakompleks.
DIE VOLGENDE SPORTSOORTE WORD DEUR FRAMESBY AANGEBIED:
Atletiek Netbal
Gholf Rugby
Hokkie (Seuns en Meisies) Krieket (Seuns)
Swem Landloop
Tennis Muurbal
Tweekamp Skaak
Dansklub

Tuis | Kontak ons | Terug na bo
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Kopiereg © 2011 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, Suid Afrika. Alle regte voorbehou.
All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.









